Peter MacNicol

Peter MacNicol
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 April 1954 (1954-04-10)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter MacNicol (gebore 10 April 1954) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Sophie's Choice (1982) en in die televisiereeks Ally McBeal (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne